Overberg Carpet Cleaning Clients Feedback

Carpet Cleaners in Sandton


More More, Ek wil net graag baie dankie sê vir die vinnige en puik diens met die skoonmak van my matte en lazy boy stoel. Ek is verstom hoe skoon dit gekom het en hoe vining dit gedoen is. 5 sterre vir julle! – Vriendelike Groete T Hanekom


Hello,
Baie dankie vir julle oproep & ek was baie tevrede met die kwaliteit van werk. My matte was nog nie so skoon vandat ek 4 jaar gelede hierna toe getrek het nie. Ek sal beslis vir julle weer gebruik. – Groete Collette


Goeiemôre Philip & Chrisna
Baie dankie, die matte lyk sommer splinternuut! En die lekkertjies is lekker. Mag julle besigheid van krag tot krag gaan! – Vriendelike groete Esme G


Matte oor die algemeen 110% beter/skoner. Baie dankie. – Groetnis, Pieter & Aletta Selkirk Guest House


Graag wil ek vir die eienaars van Chemdry in die Overberg baie baie dankie se vir die uitstekende diens wat spesiaal aan my gelewer is. Baie dankie vir u vriendelike hantering van al die werk asook die hantering daarvan. Groot dankie ook vir u vriendelike personeel. My grootste dank is ook: Na al die gaste se gekuier gedurende Desember vakansie, het die eienaars my geskakel om uit te vind of alles in orde is.

Hulle het self gekom en vir my al die kolle wat op die matte was skoon gemaak sonder enige betaling. Dit is ‘n diens wat nie aldag deur enige Maatskappy voorsien word nie. Baie baie dankie daarvoor asook die vriendelike diens wat so onbaatsugtig is. Dit word opreg waardeer.
My beste wense vergesel u.

Vriendelike groete – Chrisda


Hallo Philip,
Baie dankie vir jul flinke diens. Die hele huis lyk nou anders. – Vriendelike groete Riaan


Phillip en Chrisna,
Liewer laat as nooit. Baie dankie vir julle flinke, vriendelike en goeie diens. Ek waardeer dit. My matte is nou weer so mooi – ek kan dit nie glo nie! -riendelike groete en my beste wense vir julle Baie dankie. – Cato J


DANKIE, CHEMDRY vir die wonderlike diens en skoonmaak van die matte.!! Wat ‘n verskil !! – M du Toit


Hi Chrisna,
Ek wil net vir u en u span baie hartlik bedank vir die uitstekende werk, u hulle was betyds en so netjies. Ons sal beslis weer enige tyd met u en u span werk. Vreeslik baie dankie. Lekker dag verder. – Vriendelike Groete Leandre


Halo Chrisna,
Baie dankie vir julle goeie werk. Die huurder is baie gelukkig. Ek sal julle verseker weer aanbeveel. – Mooibly, L Nell


Hello Phillip,
I feel that I must once more thank you and Chrisna for getting the horrible fish smell out of Maksies carbootcarpet. After trying lots of things, all to no avail you managed to completely remove the stench. Once again thank you for saving my marriage as I am the culprit who allowed the smell to leak through a bag I thought was leakproof. – Cor van Vuuren


Hi,
A big thank you to Chrisna and Phillip for the amazing job cleaning our office carpets! Your service was excellent and you were so friendly and helpful – Kind Regards, Kristen & Reuben


Chrisna,
My vrou en ek is baie ingenome met hoe mooi die matte skoongekom het na die skoonmaak. Dit lyk amper nuut. Baie dankie en ek sal gewis weer van julle diens gebruik maak. – Vriendelike groete Paul Verhoef


Dear Chrisna,
I’d like to thank you for the excellent job you did with the cleaning of the carpet at the Voogdy Apartment in Caledon. Your service really exceeded my expectation.

I basically hoped for a cleaned carpet that smelled good, because after a previous cleaning attempt I had accepted that it was not possible to get rid of those stains. Much to my surprise you managed to remove it.

Thank you also for your willingness to help me out on such short notice during the busy Easter Season. It is much appreciated, because locating a worth-while service in the Caledon region is already a challenge, let alone on such short notice. Once again, thank you for your service. 

Kind Regards,
Elsje L


Hello Chrisna,
Baie baie dankie vir die fantastiese diens wat julle gelewer het – die matte en stoele lyk sommer weer nuut, en die kantore ruik ook sommer lieflik. – Lekker dag! Liza S


Beste Chrisna , Phillip en Chem-Dry span,
Ons wil net baie dankie vir julle se vir die uitstekende werk wat julle gedoen het om ons matte so mooi skoon te kry. Dankie dat julle die meubels geskuif het en dat julle so mooi opgeruim het. Ons waardeer julle puik diens en sal beslis weer van julle diens gebruik maak. – Met opreg dank en groete, D en H Jonker


Hallo Chrisna,
Ek kan nie uitgepraat raak oor hoe mooi die huis se matte lyk na jul dit kom skoonmaak het nie. Dit lyk werklik ongelooflik mooi en het ek reeds sommer paar mense van jul goeie produk vertel. Ek gaan definitief binnekort van jul tak hierdie kant gebruik maak om ons matte in Somerset Wes ook te kom skoonmaak. Weereens baie dankie. – Lekker dag


Hi Phillip,
What a pleasure to have had Chrisna and Mathew, Richard and Grizelle here today. They did an amazing job of cleaning the carpets and furniture. I never thought the lounge carpet could be restored so beautifully – AND all those stains removed. WOW. – Kind regards Mel


Your Number One Choice in Carpet, Upholstery & Tile Cleaning in the Bredasdorp, Gansbaai, Hermanus and Montague Areas!